Showing posts with label siamees. Show all posts
Showing posts with label siamees. Show all posts

Sunday, May 10, 2009


Ontmoet Nancy cheetah jagluiperd, Anix siamese kat,
Boel pughond en Frankie herdershond.
Die cheetah, kat en die twee honne is die vierbenige kinders van Japie Pienaar en sy vrou Magda."


Magda vertel:-Oorspronklik was die cheetah se naam Nancy, maar dit het verander na Jollie.  Die mense wat die cheetah groot gemaak het op die bottel vanaf geboorte, het haar Angeline Jollie genoem.
Die Duitse Herdershond se naam is Frankie omdat die

eerste fotos van hom 'n blou refleksie van die werker se
klere in sy oog weerkaats het. Dit het Japie herinner aan
Frank Sinatra O'l Blue eyes.
Die Siamees heet Anix (vernoem na 'n vriendin Anika.)
maar hy word meestal "Die Witte" genoem en
die Pug se naam is eenvoudig Boelie.

Japie Pienaar en sy vrou Magda se plaas is gelee in die Vrystaat
20 vanaf Wesselsbron, Suid Afrika.

'n Gedeelte van die plaas is 'n natuur reservaat en verder word geboer met Arabiese perde en landbou.
In die reservaat is daar 'n self-bedien-kamp langs die rievier met 'n voertuig om in rond te ry. Wild te sien is bokke, buffels, renoster, en seekoei, asook 'n groot verskeidenheid voels (200+species) en
vis in die rivier.
Brakfontein private natuur reservaat.
Kontak Magda Tel. (+27) 057 899 2426

Ek kan sien wat hierdie buffel so al kouende dink

Hy jeuk vir 'n onder-onsie met daardie cheetah.

Noudat almal mekaar ken kan ons oorgaan na meer aksie
in die volgende blog.

Help dat jou swakke medinger op die bene bly. As hy tot niet gaan, kom daar straks 'n sterke in sy plek - Langenhoven

Saturday, September 20, 2008

Spesiaal liefies net vir jou - -
http://made-in-afrika.com/onsblog/choc.kitten.vir.jou..9.08.jpg (196112 bytes)
Ja dit is reg - Al my liefde is net vir jou

http://made-in-afrika.com/onsblog/choc.kitten.vir.jou.9.08.jpg (275235 bytes)

Jy kan my maar opvree..... vertroetel.

- ekskuus, verskoon my - dit is van al ons almal



sit die hande bymekaar - ons stem saam.